K3 wiki
Advertisement
K3 wiki
528
pagina's

Wat ek wil is de Afrikaanse versie van Wat ik wil en verscheen op het exclusieve Engels-/Afrikaanstalige album Heyah mama.

Songtekst[]

Kyk ek in die spieël
Dan sien ek daar 'n meisie staan
Wat ooit alles wil beleef
Wat so graag weg wil gaan

Ek is moedeloos
Ek wil 'n nuuw avontuur beleef
Maak al my drome waar

REFREIN
Wat ek wil, wat ek wil, wat ek wil
Is 'n gevoel wat my van binne raak
Wie neem my saam ver van hier
Wie maak my stapel gek en heeltemaal dronk

Wat ek wil, wat ek wil, wat ek wil
Is 'n man wat my waansinnig maak
Hy wat my ontroer en ontvoer
Dit is my smaak


Ek wil geen tyd verloor
Gee my al jou hart en gees
Ja ek wil alles probeer
Op by mekaar te wees

Ek is moedeloos
Ek wil 'n nuuw avontuur beleef
Maak al my drome waar

REFREIN

(Hé hé hé hé hé hé hey!
Hé hé hé hé!) (2x)

Ek is moedeloos
Ek wil 'n nuuw avontuur beleef
Maak al my drome waar

REFREIN

Dit is my smaak (3x)

Advertisement